Prof. Jonathan Jansen: “Jy kan. Kyk, ek het dit reggekry.”

In die tweede episode van Ruda Gesels het Ruda met prof. Jansen gesels oor die onderwysers wat hom as kind geïnspireer het om die onderwys as sy roeping te kies en hoe hy moeilike omstandighede soos die rasseskandaal by Kovsies baasgeraak het.