Tag: Podcast
-
Podcast: Ferial Haffajee, a shy radical & fighter for Change
Ferial sat down with Ruda to chat about change, race, the future of media, and the continuing battle to make sense of our mad and mixed-up nation.
-
Ruda Gesels met Helen Zille
Moenie Ruda Landman se gesprek met Helen Zille oor die grootste veranderinge in haar lewe misloop nie. Luister na die opname of lees dit hier.
-
Ruda Kuier by Kay Karriem
Kuier tydskrif verkoop elke twee weke amper 100 000 kopieë, want, sê redakteur Kay Karriem, dis die eerste keer dat hierdie vroue voel hulle is die hoofattraksie, en nie net ‘n bysaak nie.
-
Ruda gesels met Evita Bezuidenhout – die Bekendste Wit Vrou in Suid-Afrika
Evita Bezuidenhout is vir meer as 40 jaar reeds ‘n Suid-Afrikaanse instelling – ambassadrise, onderhandelaar, gasvrou van formaat.
-
Prof. Jonathan Jansen: “Jy kan. Kyk, ek het dit reggekry.”
In die tweede episode van Ruda Gesels het Ruda met prof. Jansen gesels oor die onderwysers wat hom as kind geïnspireer het om die onderwys as sy roeping te kies en hoe hy moeilike omstandighede soos die rasseskandaal by Kovsies baasgeraak het.