Category: VeranderDinge
-
Podcast: John Kani on theatre & big breaks during the best and the worst of times
Ruda and John had a conversation about Change – mainly in Afrikaans – for VeranderDinge, a lifestyle programme co-produced by BrightRock for DStv channel kykNET.
-
How Miss SA Liesl Laurie’s dream came true
It’s the stuff that dreams are made of: a childhood wish to be crowned the fairest in the land came true when Liesl Laurie became Miss South Africa 2015. She told Ruda Landman her tale
-
Agter die skerms
VeranderDinge is propvol gesellige oomblikke voor- en agter die skerms. Hier’s ‘n paar foto’s van van die uitstaan-oomblikke wat die span tot dusver geniet het.
-
Hoogtepunte: Episode 1
VeranderDinge het afgeskop met Ruda wat saam met aktrise Shaleen Surtie-Richards ’n gesellige reis op die superluukse Rovos Rail stoomlokomotief geniet het.
-
Meer oor Nianell
Sy is ʼn plaaslike en internasionale suksesverhaal. Haar musiek word wêreldwyd op die radio uitgesaai. Sy is ʼn begaafde sangeres, ʼn talentvolle musikant en liedjieskrywer asook ʼn outeur, en deesdae deel sy ook haar boodskap as ʼn inspirerende hoofspreker. “Bewustheid is die geboorte van ʼn nuwe begin, die begin van ʼn lewe wat die moeite…
-
Meer oor Shaleen Surtie-Richards
Te danke aan haar rolle as Nenna in Egoli, Mattie in Generations, Dorothy in7de Laan en Fran in Villa Rosa, is die geliefde aktrise Shaleen Surtie-Richards ‘n bona fide sepiekoningin. Daar is egter baie meer aan haar as net “sepie ster”. Sy is ook ‘n bekroonde teateraktrise en rolprentster. In die 1980s het sy in…
-
‘Wat soek Ruda en Kim hier?’
In dié skreeusnaakse lusmakertjie vir VeranderDinge lyk aktrise Shaleen Surtie Richards nie te ingenome met die feit dat sy Ruda en Kim te woord moet staan nie.