Agter die skerms

VeranderDinge is propvol gesellige oomblikke voor- en agter die skerms. Hier’s ‘n paar foto’s van van die uitstaan-oomblikke wat die span tot dusver geniet het.