Hoogtepunte: Episode 1

Ons het ook gaan inloer in by onthaalfoendi Olive Hamilton-Russel, wat gewys het hoe om ’n bo-baas aansit-ete vir gaste voor te berei. Laastens, het Kim gaan kyk na die stoei-op-rolskaats-vaardighede van die Johannesburgse Roller Derby-span.

Hier deel Shaleen ‘n paar gedagtes oor ouerword:

En hier deel Olive een van haar grootste onthaalgeheime:


Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *