Sy is ʼn plaaslike en internasionale suksesverhaal. Haar musiek word wêreldwyd op die radio uitgesaai. Sy is ʼn begaafde sangeres, ʼn talentvolle musikant en liedjieskrywer asook ʼn outeur, en deesdae deel sy ook haar boodskap as ʼn inspirerende hoofspreker.
“Bewustheid is die geboorte van ʼn nuwe begin, die begin van ʼn lewe wat die moeite werd is om te leef, die begin van eintlik lewendig wees,” verduidelik sy op haar amptelike webwerf.
Ruda gaan in Episode 2 van VeranderDinge inloer by Nianell, wat meer vertel oor die groot veranderinge in haar lewe sedert sy die musiekwêreld betree het, ma geword het, en verlede jaar van haar man geskei is. Hier’s ‘n voorsmakie:
Leave a Reply