Ruda Gesels met Helen Zille

Moenie Ruda Landman se gesprek met Helen Zille oor die grootste veranderinge in haar lewe misloop nie. Luister na die opname of lees dit hier.